DIE WILDERNIS

Jesus sê dat ons nie kinders moet verhinder om saam met Hom te wees nie. Dit is presies wat ons glo by “Die Wildernis”. Met dit in gedagte, probeer ons die kinders op `n speel en kreatiewe manier leer oor die Vader, Seun en Heilige Gees. Ouers kan dus met `n geruste hart hulle kinders tydens ons erediens Kinderkerk toe stuur. Ons lesplanne vir elke kwartaal word goed beplan en met entoesiasme aangebied. Elke les word so aangebied dat dit nie net vir die kind iets leer van Jesus nie, maar ook hoe hulle dit in vandag se tye kan gebruik en toepas. Indien u meer inligting wil hê, is u welkom om met Antoinette te gesels wat in beheer is van die Kinderbediening.

ELKE SONDAGOGGEND @09:00

smart
IMG_20240303_095425
smart
smart
smart
IMG_20240303_095334