Grace Vrouebediening

Die vrouebediening het regtig `n baie dinamiese aanslag, en hulle doel is om eerstens hulle kennis te verbreed, maar saam met dit wil hulle terug gee aan hulle families en gemeenskap. Die vroue kom weekliks op `n Woensdagoggend bymekaar vir bybelstudie, asook met spesiale geleenthede op Saterdae. Die dames raak diep in gesprek oor God se Woord en probeer dit leef wat hulle leer. Indien jy sou betrokke wou raak kan jy gerus met Antoinette gesels.

ELKE WOENSDAGOGGEND @10:00

WhatsApp Image 2023-06-13 at 2.54.35 PM
WhatsApp Image 2023-06-13 at 2.54.36 PM
IMG_20240403_091708
IMG_20240403_211624
WhatsApp Image 2023-06-13 at 2.54.36 PM (1)
WhatsApp Image 2024-10-22 at 9.57.37 AM