ben-white-W8Qqn1PmQH0-unsplash (1)
Meer van ons
ons visie
Om Heilige Gees geïnspireerde aktiwiteite te onderneem wat lede laat besef dat God groot is.
Om God se onvoorwaardelike Liefde uit te leef en uit te beeld om lidmate te help groei in hul verhouding met God.
Om hoop te gee aan die hopeloses, om moed te gee aan die moedeloses en om lig te wees vir diegene wat hulself in duisternis bevind.
Transformasie van begin tot einde.
Adorações
Nordic sublime
Ons missie
Om 'n lighuis van Christus te wees vir gebroke mense.
Om 'n veilige plek te skep waar almal kan kom en God aanbid.
Om ’n voorbeeld te wees van hoe om God eerste te stel in alles wat ons aanpak en ligdraers te wees wat sê: “Ek en my gesin sal die Here dien.”
Markus 2:17 – “Ek het nie gekom om mense te roep wat op die regte pad is nie, maar sondaars.”