SEARCH LIGHT
Ons het `n amazing span wat weekliks deur hulle praise en worship ons lei in die Heilige Gees se teenwoordigheid. Hulle oefen elke Donderdagaand, en maak tyd om by God te hoor watter liedjies gesing moet word. Hulle doelwit is om ons tydens die tyd van Praise en Worship nader aan God te bring en jou intieme verhouding te versterk met God. Indien jy meer sal wou weet of selfs betrokke raak by die span is jy welkom om met Antoinette te gesels.
ELKE DONDERDAGAAND @18:30