UNDER CONSTRUCTION 4 JESUS

“Under Construction 4 Jesus” is elke Vrydagaand om 18:30 by die kerk. Hier is ons familie en leer ons mekaar beter ken. Ons hou van saam kuier, saam lag en selfs saam huil as dit nodig is. Ons probeer `n atmosfeer skep waar die jongklomp van vandag veilig kan voel en met `n geruste hart kan kom kuier. Gedurende ons aande doen ons gewoonlik Praise en Worship, `n speletjie of twee oor die tema van die aand en dan `n les. Daar is ook aande wat ons net kuier of movie kyk. Ons probeer `n atmosfeer skep waar die jeug `n huis weg van die huis het. Indien jy betrokke wil raak of meer wil weet kontak gerus vir Ps Petrus.

ELKE VRYDAGAAND @18:30

IMG-20230602-WA0048
IMG-20230602-WA0039
IMG-20230326-WA0002
IMG-20240130-WA0041
IMG-20240130-WA0006
IMG-20240130-WA0008