EREDIENS

Ons eredienste word waargeneem deur Ps. Petrus Herbst en Ps. Dave Pretorius. 

Die boodskappe is Heilige Gees geinspireerd. Dienstye is elke Sondagoggend om 09:00 asook elke tweede Sondagaand om 18:00. Tydens ons dienste maak ons tyd om te kan “connect” met God. Dit is vir ons baie belangrik dat ons, ons verhouding met God versterk en nader aan Hom beweeg. Ons dien `n Groot God, en ons wense is dat ons geloof so sterk kan wees, soos wat Petrus s’n was toe hy op die water geloop het. Ons erediens is dus daar om jou pitkos te gee om deur jou daaglikse uitdagings te kom en jou vertroue in God te sit en nie op jou eie insigte staat te maak of mense te vertrou nie.

ELKE SONDAGOGGEND @09:00

WhatsApp Image 2024-10-22 at 9.36.43 AM
WhatsApp Image 2024-10-21 at 3.11.53 PM (1)
IMG-20230703-WA0039
Picture1 (1)
WhatsApp Image 2024-10-22 at 9.35.58 AM
WhatsApp Image 2024-10-21 at 3.11.50 PM