MANNEBEDIENING

Met ons mannebediening wil ons die manne leer om eerstens hulleself te vind as die man en hoof van die huis wat God hom geroep het om te wees. Manne moet weer opstaan en `n voorbeeld wees vir ander manne. Die manne kom een keer ‘n maand bymekaar op ’n Woensdagaand. Kom raak betrokke en kom kuier en gesels saam met ander manne oor dinge van God. Vir meer inligting kontak Ps Petrus.

EENKEER 'N MAAND OP 'N WOENSDAGAAND @18:30

WhatsApp Image 2023-08-30 at 11.49.25 AM (2)
WhatsApp Image 2023-08-30 at 11.48.25 AM
One Really Good Reason to Read Your Bible
WhatsApp Image 2023-08-30 at 11.49.03 AM (1)
WhatsApp Image 2023-08-30 at 11.48.29 AM
WhatsApp Image 2023-08-30 at 11.49.25 AM